Hello almal
Ons vra dat almal asb. more - 17 September vir my boetie JD sal intree in gebed. Hy gaan more 9 uur vir die laser behandeling vir die Glaucoma. Ons glo en vertrou dat God die behandeling sal doen en dat dit 'n reuse sukses sal wees. Net ons Koning kan dit 'n sukses maak.
Baie dankie vir almal se liefde, onderstuening en boodskappies. Dit is lekker om te weet ons familie in Christus staan saam.
Liefde
C