Here are a few mails and messages I received from various people on who or what God is to them. It is quite something to read. And it makes you think a bit. Just by thanking God for who He is or what He is in a prayer, can take you some time. So you can never say that you cannot pray. You do not need to pray spectacular. You just need to thank Him for who He is. Start with that. Take these lists, and start thanking God for that. In no time you will be able to pray. See, it is not that difficult at all.
If you feel you can add to these lists, make your own list. Take it and start praying through your list. See what difference it makes. And feel free to comment or give feedback. Your feedback might just motivate someone else to take this step.
Gaan Google gerus die teksverse waar jy dit kan kry. Op die manier kan jy bietjie Bybel studie ook doen. Cross reference dit met mekaar. En kyk wat die boodskap is wat God vir jou wil gee. Ditsal jou verstom laat.
Wie/Wat is Jesus/God vir jou?
Ja, en so is hierdie lys eintlik oneindigend. Maar dit is net ‘n paar wat jou bietjie kan laat dink… Wie is GOD vir JOU?
Wat is God als vir my?
NAMES OF JESUS / GOD
Adonai : My Lord
Yahweh : I Am – He who is
Jehovah : God Most High
El-Elohim : One True God
Elohim : Creator
El Elyon : Most High
El Roi : All seeing God (God who sees)
El Shaddai : God Almighty / All Sufficient One
Yahweh-Jireh : Provider
Yahweh-Rapha : Healer
Yahweh-Nissi : Banner
Yahweh-Mekoddishkem : Sanctifier
Yahweh-Shalom : Peace
Yahweh-Sabaoth : Hosts / Army of Angels / King of Glory
Yahweh-Raah : Shepherd
Yahweh-Tsidkenu : Saving Justice
First Born Counsellor
Highest
Alpha & Omega Deliverer
Lord God Door
Almighty Everlasting
Son of Man Faithful Witness
First & Last Governor
Living One Great High Priest
Son of God Immanuel
Witness Judge
Creator Lawgiver
Lion Commander
Root Righteousness
Lamb Mediator
Christ anointed Messenger
Faithful & True Messiah
Word of God Morning Star
King of Kings Prince
Lord of Lords Redeemer
Love Rock
Shield
Help Rose of Sharon
Advocate Saviour
True Light
Author & Finisher of our Faith True Vine
Branch Truth
Bread of Life
Salvation
Cornerstone
If you feel you can add to these lists, make your own list. Take it and start praying through your list. See what difference it makes. And feel free to comment or give feedback. Your feedback might just motivate someone else to take this step.
Gaan Google gerus die teksverse waar jy dit kan kry. Op die manier kan jy bietjie Bybel studie ook doen. Cross reference dit met mekaar. En kyk wat die boodskap is wat God vir jou wil gee. Ditsal jou verstom laat.
Wie/Wat is Jesus/God vir jou?
- Vir die juwelier is Hy die Kosbare pêrel.
- Vir die bakker is Hy die Brood van die Lewe.
- Vir die oogarts is Hy die Stralende Oë.
- Vir die dokter is Hy die Groot Geneesheer.
- Vir die bankier is Hy die Kosbare Skat.
- Vir die tuinier is Hy die Herfsroos van Saron en die Lelie van die Dale.
- Vir die koerantman is Hy die Tyding van Groot Blydskap.
- Vir die geoloog is Hy die Ewige Rots.
- Vir die regter is Hy die Waaragtige Getuie.
- Vir die advokaat is Hy die Voorspraak.
- Vir die prisonier is Hy die Verlosser.
- Vir die dorstige is Hy die Fontein van Lewende Water.
- Vir die landbouer is Hy die Ware Wynstok.
- Vir die skaapwagter is Hy die Goeie Herder.
- Vir die sterrekundige is Hy die Blink Môrester.
- Vir die musikant is Hy die Soetste Melodie.
- Vir die kunstenaar is Hy die Lieflikheid self.
- Vir die treurende is Hy die Trooster.
- Vir die sagmoedige is Hy die Prins van Vrede.
- Vir die vermoeide is Hy die Een wat Rus gee.
- Vir die sondaar is Hy die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem.
Ja, en so is hierdie lys eintlik oneindigend. Maar dit is net ‘n paar wat jou bietjie kan laat dink… Wie is GOD vir JOU?
Wat is God als vir my?
- Hy is my Alles:……
- My Geneesheer/Dokter – Hy maak my gesond: Gees, Siel en Liggaam.
- My Pappa/Dad/Hemelse Vader – Ek sit op Sy skoot en kan Hom alles vertel.
- My Liefde vir die lewe – Hy bewys Sy liefde elke dag sonder om te vaal.
- My Vertrooste – As ek huil is Hy daar om my te troos en dra.
- My Handyman – Maak alles reg wat stukkend en verkeerd is.
- My Prokureur – Veg vir my saak dag na dag by God. Hy’t Sy lewe vir my gegee sodat ek vry kan wees.
- My Verkoopsman – Hy verkoop my elke dag aan God. Hy wys net my goeie punte uit en vergeet van al die slegte punte.
- My Ontvangsman – Ontvang my elke keer as ek instap met liefde en wys my die regte pad.
- My Finansiele Raadsman - Help my met my finansies en voorsien waar ek te kort skiet.
- My Onderwyser – Leer my wat reg en verkeerd is.
- My Polisieman – Hou my veilig. Beskerm my teen die bose se aanslagte.
- My Metro – Waarsku en kla my aan as ek die verkeerde pad volg.
- My Brandweerman – Blus al die vure in my lewe en help my veilig uit brandende situasies.
- My Sekutiteit – Hy is altyd gereed om my te kom help as ek my “panic button” druk.
- My Vakansieoord – Gee my rus as ek moeg en uitgeput is.
- My Home Affairs – Hy sorg dat ek my regte ID kry en bly.
- My ID Boekie – Wys my wie en wat ek regtig is. Ek kan nie iemand anders wees nie.
- My Architect – Hy trek die planne vir my lewe op.
- My Bouer – Bou my lewe op ‘n goeie en sterk fondasie. My huis groei sterk; steen vir steen…
- My Water - les my dors, was my skoon en gee my lafenis vir my siel.
- My Elektrisiteit – Gee my lig in die donker, en gee my krag vir elke dag.
- My Brood - Hy vat my honger weg.
- My Boek – Hy gee my die nodige kennis om deur die lewe te gaan.
- My Teerpad – Laat my op stewige paaie wandel.
- My Voertuig – Hy help my om veilig by my bestemming te kom.
- My Lifesaver – Haal my uit die woeste waters sodat ek nie sal verdrink nie.
- < >My Kompas/Rigting aanwyser – Wys my watter pad ek moet vat.
- My BlackBerry – Ek stuur ‘n boodskap en Hy reply altyd, in Sy tyd.
- My Stoel – Plek om op te sit en rus as alles te veel raak en my bene my nie meer kan dra nie.
- My Computer- Maak my lewe soveel makliker. Sonder Hom sal alles te veel en moeilik wees.
- My Double sided tape – Hou my styf teen Hom vasgeplak.
- My Naelvyltjie – Haal al die hakplekke en gemors uit my lewe uit.
- My Naelknipper – Sny alles af wat nie reg is nie.
- My Papier – Kan my hele storie vir Hom skryf en hy luister.
- My Uitvieer – Vee al my foute uit en maak plek vir die regte goed.
- My Inkleurpotlode – Kleur elke dag in met al die kleure van die reenboog.
- My Keyboard - Sorg dat die regte woorde in my lewe getik word.
- My Pritt - Plak my waar Hy my wil he.
- My Tissue – Droog my trane af as ek huil en hou my neus uit plekke waar dit nie hoort nie.
- My Printer – Print bladsy vir bladsy van my lewensboek.
- My Ink – Sonder Hom sal niks op my bladsye wys nie.
- My Musikant – Speel vir my die mooiste musiek om rustig te raak en te weet Hy is daar.
- My Telefoongids – Kan enige nommer belen hy is daar.
- My Horlosie – Herinner my altyd van Sy tyd en nie my tyd nie.
- My Liniaal – hou die lyne in my lewe reguit en sonder kronkel.
- My Blom – Maak my lewe mooi en vol kleur en geur.
- My Bord kos – Voed my elke dag sonder om van my te vergeet.
- < >My Sticky Notes – Herinner my om altyd ‘n lig vir ander te wees.
- My Kombers – Hou my warm as ek koud kry in mislukke dae.
- My Kussing – Ek kan my kop op Hom laat rus.
- My Metras – Ek le sag by Hom en het nie nodig om ‘n harde God te dien nie.
- My huis – Ek kan veilig by Hom skuil, weg van alles om my.
- My Gras – Ek maak alles groenerom my as Hy in my groei.
- My Blou lug - Ek voel vry by Hom, net soos ‘n voel in die blou lug.
- My Sambreel – Beskerm my teen die reen.
- My Handsak – Hy dra al my bagasie vir my.
- My Skoene – Laat my die regte pad loop en beskerm my voete teen aanslae wat kom.
- My Verjaarsdagkoek – Hy laat my elke dag spesiaal voel.
- My Surprise – Ek weet nooit watter mooi nog kan opduik solank Hy by my is nie.
- My Heater – Straal Sy hitte na my uit sodat ek nie sal verkluim nie.
- My Asblik – Ek gooi als wt ek nie wil he nie by Hom in sodat Hy van dit kan ontslae raak.
- My Sellotape – Plak my vas, as geskenk vir ander om Sy mooi in my raak te sien.
- My Plyster – Plak al my seer toe om te genees.
- My Hare op my kop – Herinner my hoe belangrik ek is, dat Hy van elkeen bewus is.
- My Bril – Laat my alles wat reg en verkeerd is raaksien.
- My Highlighter – Laat alles wat belangrik is uitstaan sodat ek dit nie vergeet nie.
- My Pynpil – Vat al die pyne in my liggaam en lewe weg.
NAMES OF JESUS / GOD
Adonai : My Lord
Yahweh : I Am – He who is
Jehovah : God Most High
El-Elohim : One True God
Elohim : Creator
El Elyon : Most High
El Roi : All seeing God (God who sees)
El Shaddai : God Almighty / All Sufficient One
Yahweh-Jireh : Provider
Yahweh-Rapha : Healer
Yahweh-Nissi : Banner
Yahweh-Mekoddishkem : Sanctifier
Yahweh-Shalom : Peace
Yahweh-Sabaoth : Hosts / Army of Angels / King of Glory
Yahweh-Raah : Shepherd
Yahweh-Tsidkenu : Saving Justice
First Born Counsellor
Highest
Alpha & Omega Deliverer
Lord God Door
Almighty Everlasting
Son of Man Faithful Witness
First & Last Governor
Living One Great High Priest
Son of God Immanuel
Witness Judge
Creator Lawgiver
Lion Commander
Root Righteousness
Lamb Mediator
Christ anointed Messenger
Faithful & True Messiah
Word of God Morning Star
King of Kings Prince
Lord of Lords Redeemer
Love Rock
Shield
Help Rose of Sharon
Advocate Saviour
True Light
Author & Finisher of our Faith True Vine
Branch Truth
Bread of Life
Salvation
Cornerstone