![Picture](/uploads/1/5/4/0/15408714/50110.png?1445319386)
VERMY GIF
Een van ons grootste vyande is NEGATIWITEIT. Wanneer ons negatief is, skiet ons onsself in die voet. ‘n Negatiewe mens dink ander mense is hulle vyande, maar eintlik is jy jou eie GROOTSTE VYAND. ‘n Negatiewe mens beoefen SELF-SABOTASIE. Jy vernietig jou eie ENERGIE en ondermyn jou eie GESONDHEID en VERHOUDINGS. ‘n Negatiewe mens SPREEK onbewustelik dood oor alles en almal; maar BESEF dit meestal nie. ‘BLAME SHIFTING’ is makliker. Die kortste pad is om ‘n ‘VICTIM’ posisie in te neem; dan hoef ek nie VERANTWOORDELIKHEID te neem vir myself en my negatiewe ‘ATTITUDE’ nie. ‘n Persoon kan nou hierdie lees en nog meer negatief raak en jouself BEJAMMER, of jy kan vir jouself sê: ‘Enough is ENOUGH.’ Ek identifiseer die gif en STOP dit nou ONMIDDELLIK! Ek behoort van hierdie sekonde nie langer aan hierdie negatiewe PARTYTJIE nie. Ek KIES nou om ‘n POSITIEWE ‘attitude’ te hê oor myself, alles en almal ... al verander daar ook NIKS in my omstandighede nie. Ek is NIE ‘n ‘VICTIM’ van my omstandighede of van ander mense nie. Hierdie oomblik is my ‘MIND SWITCH’ ... my POINT OF NO RETURN. Ek is van hierdie oomblik af wie GOD sê ek is … Kosbaar en Spesiaal. Dankie JESUS. Amen.
Met hierdie stuk wil ek aan elke Matrikulant alle sterkte toewens vir die Eindeksamen. Onthou, ons is nie alleen nie. Ons het 'n GROOT God wat saam met ons stap. Skuif alle negatiewe gedagtes uit jou kop. Fokus op die positiewe en goeie. Want jy is 'n kind van God. Geen bose magte het enige houvas op ons nie. Nie op ons brein of tyd nie. God gee ons alles wat ons nodig het vir hierdie moeilike stressvolle tyd. Hy weet altyd beter. En Hy sal ons nooit verlaat of in die steek laat nie. MAAR jy moet ook jou deel doen. Sterkte mede Matrieks. Gee jou bes en God doen die res. En hou God altyd by jou.