Ek is so jammer my Kersboodskap en Nuwe Jaar Boodskappe is so laat. Dit was 'n rowwe vakansie.... Hoop julle geniet dit.
Ek lees n stukkie oor inkopie trollies, waarvan die wielietjies nie mooi werk nie, maar ons bly maar stoot ten spyte van die groot frustrasie......
Is ons lewens nie maar ook soos die trollies nie?? Ons bly net inpak.... Al voel dit of jou wiele wil afkom en jy nie meer links of regs kan draai nie, stoot jy maar voort!!!
As jy vandag so voel...... Stop met jou trollie by Jesus, pak dit uit, olie die wiele en kyk wat het jy alles ingepak wat dit so moeilik maak om te stoot.... Vra Jesus om jou trollie weer in te pak...... Hy wil nie he Sy kinders moet so voel nie!!!! Hy wag vir JOU trollie..
Dit is Kersdag. En dit is die GROOTSTE geskenk wat ons nog kon kry. God het Sy Seun Jesus Christus vir ons as geskenk gegee. Wil jy nie maar vandag hierdie geskenk oopmaak en vir jouself vat nie? Kyk wat kan hierdie wonderbaarlike geskenk vir jou beteken.
Mag elkeen ‘n Geseende en awesome Kersdag beleef. En mag hierdie Kersdag die begin wees van groot en wonderlike dinge in jou lewe.
Pak vandag in jou Kers Trollie die Vrug van die Gees