Ek deel graag ons Cyber kuiertjie van 28 Oktober met jou.
In die lig van ons diens op Sondag oor die vraag; “Is jy LIEF vir God of is jy in ‘n LIEFDESVERHOUDING met God?”, deel ek graag hierdie week die volgende met jou. Ek het dit op “The Journey Ministry” se blad gelees.
Psalm 119:97-98,103-104
Oh, how I love Your law! I meditate on it all day long. Your commands are always with me and make me wiser than my enemies . . . How sweet are Your words to my taste, sweeter than honey to my mouth! I gain understanding from Your precepts; therefore I hate every wrong path.
Do you ever watch those animal channels? The lions stalk the wildebeests or whatever and then all of a sudden the chase begins. The lion finally drags the thing down and kills it. Then lies in front of the animal and enjoys every nutritious morsel. That is a picture of the word “meditate.” It is used to describe a lion enjoying his prey. He takes his time. Chews the food. Looks for every piece of meat. That is an instructive picture for us when it comes to reading God’s Word.
That’s how we should read God’s Word. Deliberately. Not in a hurry. Not just to check the daily reading box. Not just because your accountability partner is going to ask if you got your reading done. Not because the women in your study are keeping tabs. Not so you can tell your grandchildren you have read through the Bible every year since you were 35.
The key word is: meditate. Slow down and enjoy. Think on it for a while. “Chew” on it. Not just in your quiet time. Think it over on your way to work. Don’t dismiss the truth when the day gets busy. Remember this is good stuff. “Sweeter than honey.” You’re going to want to enjoy the feast all day long!
En dit is so ‘n belangrike stap wat ek en jy moet neem om ons liefdesverhouding met Vader sterker te maak! As mens in die vlees binne ‘n verhouding staan (verloof, getroud of net saam), is dit presies wat ons doen! Ons “mediteer” die hele dag (en soms ook die nag) oor hierdie persoon! Ons geniet dit om aan hom of haar te dink. Selfs al raak ons dag hoe besig – iewers in die dag vang ons onsself dat ons gedagtes na daardie persoon toe wandel – wonder ons of hy of sy okay is en wat hy of sy doen. Op pad huis toe begin ons dink oor hoe lekker dit gaan wees om hom of haar te sien, wat ons vir aandete gaan maak en wat ons die res van die aand gaan doen. En dit is presies wat ons moet doen om sterker te groei in ons liefdesverhouding met Vader!
Die hele dag lank aan Hom dink, dit geniet om die hele dag lank met Hom te gesels, en ook om sommer iewers deur die dag te wonder waarmee Hy besig is: watter planne of aksies is Hy besig om in werking te sit waardeur ek gebless gaan word! En dan die aand “saam” met Hom te beplan – waar en wanneer en hoe ons met Hom besig gaan wees. En dan die fellowship saam met Hom te geniet! ELKE DAG!
Wanneer geliefdes van mekaar geskei is vir ‘n dag of twee of langer, kruip ‘n sekere bui in daai persone se lewe in – ons noem dit “sulking”. En ek glo dit is hoekom so baie kinders van God sulk –eerder as om met vreugde gevul te wees! Hulle spandeer nie genoeg tyd saam met die geliefde van hulle siel en hulle hart nie!
En wanneer jy die persoon (wêrelds) vra waarom hulle so sulk, sal die antwoord een van die volgende wees: “Ek mis hom/haar so baie”. Of: “Hy of sy is nou te lank weg van my af”. Of: “Ek wens dis al tyd dat hy of sy huis toe kom”. Of: “Ek kan nie wag om hom of haar weer te sien nie”.
Sê ons dit ook oor die lover of our souls – God? Ek glo dat die Here dit van tyd tot tyd van elkeen van ons sê! Maar ek dink dis belangrik dat elkeen van ons van tyd tot tyd moet sê: “Ek mis Hom so baie!” “Ek was vir te lank weg van Hom af gewees.” “Dit is tyd om terug te gaan na Hom toe”. “Ek kan nie wag om weer in Sy teenwoordigheid te wees waar ek Sy stem en Sy liefde en Sy aanraking voel en ervaar nie”.
Maar die vraag wat oorbly is: Is jy LIEF vir God – of is jy in ‘n LIEFDESVERHOUDING met God?