Ek wil graag al die pappas daar buite bedank vir die tyd wat julle aan ons as jul kinders afgee. Ons weet ons is nie altyd die maklikste om mee oor die weg te kom nie, maar ons waardeer julle, al lyk dit nie altyd so nie.
Julle is dalk ons aardse pappas, maar ons wil elkeen van julle bedank dat julle in ons Hemelse pappa se se voetspore volg.
Mag God elkeen van ons aardse pappas dra, tot HY eendag kom om ons Hemel toe te vat.
Lief jou my DAD!