Ag tog. Ja, hier gaan ek alweer. Ons “Cyber kuiertjie” van ons Pastoor af. Ek gaan nie jammer sê nie, want dit is iets wat op ons Pastoor se hart is, en ek deel dit graag. Dit kan dalk net iemand se lewe verander. Al is dit in ‘n klein maat. Hoop julle geniet dit soveel as wat ek dit geniet.
In haar topverkoper boek, What is a family?, by Edith Schaeffer haar langste hoofstuk aan die idee dat ‘n gesin/familie ‘n ewige aflosresies van die waarheid is. 'n Plek waar beginsels op die aambeeld van die alledaagse lewe gehamer en geslyp word. Waar karaktereienskappe onder die wakende oë van mamma’s en pappa’s gevorm en geslyp word. Waar staalsterkte vesel in die struktuur van die binnemens ingeweef word.
Die gesin, die huis, is die plek waar die aflos plaasvind. ‘n Wedloop wat uit honderde aflosstokkies bestaan.
© Vasberadenheid. “Byt vas, ongeag”.
© Eerlikheid. “Praat en leef die waarheid – altyd”.
© Verantwoordelikheid. “Wees betroubaar, wees geloofwaardig”.
© Bedagsaamheid. “Dink aan andere voordat jy aan jouself dink”.
© Vertroulikheid. “Moenie geheime oorvertel nie. Snoer jou mond”.
© Stiptelikheid. “Wees betyds – altyd”.
© Selfbeheersing. “Bly kalm wanneer jy onder druk is”.
© Geduld. “Beveg geïrriteerdheid. Wees bereid om te wag”.
© Reinheid. “Verwerp alles wat sal veroorsaak dat jy jou standaarde moet verlaag”.
© Deernis. “Betoon meegevoel teenoor iemand anders wat in pyn verkeer”.
© Toewyding. “Werk hard. Byt vas en maak klaar waarmee jy begin het”.
© Geloof. “Glo in God – altyd”.
© Vertroue. “God sal voorsien – altyd”.
© Liefde. “Wees lief vir God, vir jouself en vir alle ander mense – ongeag”.
En hoe gebeur dit? Glo my – oor die langtermyn! Hierdie wedloop is nie ‘n naelloop nie, dit is ‘n maraton! Karakter word nie op 50-meter naellope gebou nie. Aflosresies vereis die presiese oomblik en perfekte oorgee van hand tot hand. En dit word op die baan geoefen en geoefen – daar waar niemand anders kyk nie. En waar is hierdie baan? Waar is die plek waar die growwe kante van my menswees nie weggesteek kan word nie, waar my growwe kante nie geïgnoreer moet word nie? Aan die binnekant van jou voordeur! Die HUIS is God se ingeboude opleidingsfasiliteit!
Verder gaan dit niks help om “kom ons haal gou ‘n paar dinge in” te speel nie – waar waarhede so een keer of twee keer per jaar ge-“download” word nie! Die geheim van goeie en effektiewe oefening en opleiding is konsekwentheid – moet dit nooit vergeet nie! Bly oefen – dag in en dag uit! En maak seker dat die oorgeë vinnig en akkuraat is binne hierdie wedloop teen tyd! Aflosse word of gewen of verloor op daardie presiese oomblik waar ‘n jong handjie na agtertoe uitgestrek word om die aflosstokkie vas te vat! Maak seker dat jou gesin wen!
In her bestseller, What is a family?, Edith Schaeffer devotes her longest chapter to the idea that a family is a perpetual relay of truth. A place where principles are hammered and honed on the anvil of everyday living. Where character traits are sculptured under the watchful eyes of moms and dads. Where steel-strong fibbers are woven into the fabric of inner constitution.
The family, the home is the relay place. A race with a hundred batons.
© Determination. “Stick with it, regardless”.
© Honesty. “Speak and live the truth – always”.
© Responsibility . “Be dependable. Be trustworthy”.
© Thoughtfulness. “Think of others before yourself”.
© Confidentiality. “Don’t tell secrets. Seal your lips”.
© Punctuality. “Be on time – always”.
© Self-control . “When under stress, stay calm”.
© Patience. “Fight irritability. Be willing to wait”.
© Purity. “Reject anything that lowers your standards”.
© Compassion. “When another hurts, feel it with him”.
© Diligence. “Work hard. Tough it out”.
© Faith. “Believe in God – always”.
© Trust. “God will provide – always”.
© Love. “Always love – regardless”.
And how is this done? Over the long haul, believe me. This race is not a sprint, it’s a marathon.
There are no 50-meter sprints on building character. Relays require right timing and smooth handoffs – practised around the track hour after hour when nobody is looking. And where is the practice track? Where is this place where rough edges cannot remain hidden, must not be left untouched?
Inside your own front door. The HOME is God’s built-in training facility!
Furthermore, it won’t work for you to play catch-up by dumping a truckload of truth once or twice a year. The secret of good training is consistency – never forget that! Stay at it, day in and day out!
And make sure handoffs are crisp and sharp throughout this race against time. Relays are won or lost at that critical moment when a young hand reaches back and gropes for the baton!