Voordat ons enigiets aanpak, is dit net natuurlik om te wonder: ‘Wat kry ek daaruit?’ Maar is dit selfsugtig om dit oor gebed te vra? Nie noodwendig nie. Ons wil natuurlik weet of dit vir ons enige voordeel inhou. Selfs die goeie man Job het eenkeer gevra: “As ek hom roep, sou hy my antwoord?” (Job 9:16).
Ons ware God luister werklik na gebede. As ons op die regte manier en vir die regte dinge bid, sal hy na ons luister. Wat meer is, hy nooi ons om nader aan hom te kom (Jakobus 4:8). Wat kan ons dus verwag as ons gebed deel van ons lewe maak?
Hierdie was net n paar maniere waarop jy by gebed kan baat vind. Maar as jy hierdie voordele wil geniet, moet jy God eers leer ken en uitvind wat Sy wil is.
- ingestuur deur Isabel Junius Kairos tydskrif Jun 16