Jesaja 50:4 (b) He awakens me morning by morning, He awakens my ear to hear as the learned.
Sjoe – wat ‘n mooi vers! Wanneer ons ernstig raak om die stem van God te hoor, en wanneer ons ernstig raak in ons soeke na Hom, sal Hy ons elke oggend wakker maak en ons ore instel om soos ‘n “geleerde” te hoor. Met ander woorde – ons sal nie twyfel of dit God is wat met ons praat nie. Ons sal die stem van die Herder erken en dit volg en na dit luister.
2 Kronieke 20:22 Juis toe, toe die sangers met die lofprysing en gebed begin, het die Here onverwagte aanvalle bewerk op die Ammoniete, die Moabiete en die mense van die Seïrberge wat teen Juda opgetrek het, en hulle het die een neerlaag na die ander gely.
Gedurende die 1991 Gulf War, gedurende die Desert Storm operasie, het die koalisiemagte lugheerskappy gehad. (Aerial domination). Die Irakse weermag, wat toe gestroop was van lugbeskerming en - hulp, het ongeloooflik weerbaar geraak as gevolg van die daaglikse lugaanvalle wat deur die koalisiemagte uitgevoer was. Daarom was die grondvlak oorlog ‘n “walk-over” toe dit begin het.
Net so kan die praise & worship van ‘n gemeente of ‘n individu met aerial warfare vergelyk word. Geestelike teenstand en weerstand word afgebreek deur intensiewe gebed, vurige lofprysing en diep aanbidding. Dit bind in die geestelike lugruim die vyand se mag om aan te val – maak hom en sy weermag weerloos en bring die deurbrake wat nodig is sodat die gemeente of individuele deurbrake bereik kan word.
1 Samuel 16:23 - Telkens wanneer die boosaardige gees in Saul was, het Dawid die lier gevat en daarop gespeel. Dan het Saul bedaar, en die boosaardige gees het van hom af padgegee. Saul was refreshed and became well, and the evil spirit left him.
Drie dinge het hier gebeur toe praise & worship op die toneel verskyn het:
· Saul became refreshed. Hy het verkwik geraak – die moegheid en bose teenwoordigheid het van hom af afgelig. Amper soos “put on the garment of praise for the spirit of heaviness”.
· Saul recovered. Hy het bedaar en sy lewe het weer na normaal toe teruggekeer.
· Saul was released – the evil spirit left him. Die depressie/angs/woede/jaloesie/vrees – wat ookal die naam van die gees was wat Saul onderdruk en aangeval het, het van hom af weggevlug toe die praise & worship die kamer begin vul het.
En al wat ek hierdie week vir jou wil sê, is dit: HOU AAN OM TE BID! HOU AAN OM IN TE DRUK TYDENS PRAISE & WORSHIP! KRY LUGHEERSKAPPY OOR ALLES WAT JOU WIL ONDERKRY OF VERNIETIG! BID EN SING SOOS NOG NOOIT VAN TEVORE NIE – WANT DAN IS DIE GRONDVLAK GEVEGTE “A PIECE OF CAKE”!